WELKOM.jpg (7301 bytes)
Waarvoor kan jy bidnew3.gif (1418 bytes) Kwartaalikse nuus (06/2006)new3.gif (1418 bytes) Ds. Willem se finansies
Gebed is vir ons baie belangrik - daarom stuur ons weekliks 'n kort lysie waarvoor jy kan bid. Hiermee probeer ons om jou 'n kykie te gee in ons doen en late. Jy kan ook hier betrokke raak.
 
Fotoalbum Meer ivm Ds. Willem DOVE
Ons wys jou hoe dit hier by ons lyk - mag dalk lank neem om te laai. Leer ken Decoligny se leraar/sendeling. Kyk gerus wat doen die Ondersteuningsvennootskap alles.
 
Besoek reëlings Preek: Pot sonder bene Kinder Bediening
Beplan julle om Ds. Willem te nooi vir 'n besoek? Of daar te gaan kuier? Dan is dit die plek om te lees! Decoligny gemeente het 'n swart pot sonder bene! Jy kan help om die pot te herstel... Ons kinders is ons toekoms. Lees gerus wat alles hier aangaan...
 
Gemeente sake
God is besig in ons gemeente! Lees meer oor al die aspekte waar daar gewerk word; bv:
Lees meer oor hoe Vigs/Aids ook ons as gemeente raak.
Mosambiek
Gedurende September 2001 het ons as gemeente uitgereik na Mosambiek. Die gevolge...soos net God kon beplan! 10-19 Sept 2002 gaan osn weer...bid asb hiervoor.
Besoeke na en van gemeentes
Dit is goed om te luister na vertellings.
Dit is beter om foto's te sien.
Dit is die beste om self te kom beleef!
ANNO Web Hosting Solutions