VGK Decoligny
Besoeke:
DOVE
Verblyf (Bet-El)
Reelings
Lidmaatskoling
Tuisblad
Gemeente
Aktiwiteite
Die Leraar
Meer oor
Decoligny
Kontak ons

Daar is ’n aantal aksies in die gemeente wat vir ons baie belangrik is, omdat ons glo dat elke lidmaat ’n dissipel moet wees om vir die Here diensbaar te kan wees.  Die Here het ’n aantal jare gelede dit vir my duidelik gemaak dat ek die meeste tyd in die gemeente aan skoling van lidmate moet bestee.

Indien ons nie self die skoling kan aanbied nie, probeer ons kundige mense kry om seminare of onderwerpe vir ons lidmate te kom aanbied.  Ons wil graag hierdie skoling ook beskikbaar stel aan lidmate van ander gemeentes en nooi daarom gereeld ander gemeentes in die Transkei uit om lidmate te stuur om ook die skolingsgeleenthede te kom bywoon.

Een van die voorwaardes waarop ons toelaat dat Decoligny se lidmate die skolings geleenthede kan bywoon, is dat hulle hul kennis moet terugploeg in die gemeente en ander mense daardeur vir die Here bereik.

Lidmaatskoling:
Sending uitreik
Kinderbediening
Vrouewerk
Sinethemba
Paasfees
Transkei Werkers Aksie
Jeugwerk
EE 3 skoling
Veritas Bybel opleiding
Farming God's way
Huwelik seminare